Wanneer jy vir die 147ste keer vandag by die venster uitkyk om te sien of die vakansie al hier is...โณ
Laerskool Orion Amptelik
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Orion Amptelik, Public School, 6 Toinette Street, Alberton.
โญ๏ธ ๐๐๐ ๐๐๐๐ โญ๏ธ
By Laerskool Orion glo ons dat elke Orie-kind met geloof in Jesus en met YWER in die hart sy drome kan bereik. ๐ Hier groei sterre wat met liefde, moed en toewyding hul lig vir ander laat skyn. โจ
25/06/2026
๐๐ก๐ฟ๐ฆ๐๐ข๐๐๐๐ ๐๐๐ง '๐ก ๐๐จ๐๐ฆ๐๐ ๐๐๐๐ฅ๐ฌ!๐ฟ๐ฆ๐๐ก
Baie geluk aan Ben van Jaarsveldt, die gelukkige wenner van ons trekking!
Mag Bokkie vir jou baie liefde en vreugde bring. Geniet elke oomblik saam met jou nuwe maatjie! ๐
25/06/2026
๐๐๐ข๐๐๐๐๐
โญ
Baie geluk aan Juffrou Jessica Aylward wat gekies is as afrigter van die Krugersdorp Easterns O/14-streekspan wat vanaf 27 tot 30 Junie 2026 aan die O/14 Regionale Hokkietoernooi deelneem.
Dit is 'n besonderse prestasie en 'n bewys van haar passie, toewyding en kennis van die spel. Ons is ongelooflik trots daarop dat 'n lid van ons Orion-personeel hierdie eer ontvang het.
Ons wens Juffrou Jessica, die afrigtingspan en al die spelers alle sterkte toe vir die toernooi.๐
24/06/2026
๐ฟ Dankie vir julle omgee! ๐ฟ
Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan ons hoofleiers wat vandag die skenkings namens ons skoolgemeenskap by die Alberton Tehuis vir Bejaardes afgelewer het. Julle bereidwilligheid om te dien en 'n verskil te maak, word opreg waardeer.
'n Groot dankie ook aan elke leerder, ouer en personeellid wat bygedra het tot hierdie projek. Julle ruim harte en ondersteuning het dit moontlik gemaak om iets besonders vir die inwoners van die tehuis te doen.
Saam bewys ons weer eens dat 'n gemeenskap wat omgee, 'n ware verskil kan maak. โค๏ธ
24/06/2026
๐๐๐๐๐ฆ๐๐๐ฅ๐๐
โญVrydag, 31 Julie 2026โญ
24/06/2026
โญ๏ธ๐ ๐ก๐ฅ. ๐๐ก ๐ ๐๐. ๐ข๐ฅ๐๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒโญ๏ธ
Laerskool Orion het op 23 Junie 2026 โn besonderse aand beleef waar elke Orie die geleentheid gehad het om hul spontaniteit, persoonlikheid en mooiheid ten toon te stel. Elke deelnemer was uitstekend en het pragtig gelyk. Baie dankie aan elke Orie wat hierdie aand โn groot sukses gemaak het.โญ๏ธ
Baie geluk aan ons wenners van Mnr. en Mej. Orie 2026:โญ๏ธ
โญ๏ธ๐๐จ๐ก๐๐ข๐ฅ๐ฆโญ๏ธ
๐Mej. Fotogenies: Lily Goosen
๐บMnr. Fotogenies: Ryan Davids
๐Mej. Persoonlikheid: Daniรซlla Morris
๐บMnr. Persoonlikheid: Zayden Theron
๐Tweede Prinses: Yutamรฉ Schmidt
๐บTweede Prins: Bismarck de Jager
๐Eerste Prinses: Milan de Klerk
๐บEerste Prins: Duantรฉ Kruger
โญ๏ธMej. Orie 2026: Mia van der Schyff
โญ๏ธMnr. Orie 2026: Caiden Coates
โญ๏ธ๐ฆ๐๐ก๐๐ข๐ฅ๐ฆโญ๏ธ
๐Mej. Fotogenies: Chloe Harmse
๐บMnr. Fotogenies: Willie le Roux
๐Mej. Persoonlikheid: Joniques Steenekamp
๐บMnr. Persoonlikheid: Ben Schwartz
๐Tweede Prinses: Minke Scholtz
๐บTweede Prins: Ben van Jaarsveldt
๐Eerste Prinses: Mila-Ane Broxham
๐บEerste Prins: Lukah Ferreira
โญ๏ธMej. Orie 2026: Kesia Katzke
โญ๏ธMnr. Orie 2026: Ashton Geldenhuys
Baie geluk aan al ons wenners, asook elke deelnemer wat deel van hierdie besonderse aand was. By die Ories is elke leerder โn wenner, en elkeen van julle het ons ongelooflik trots gemaak!
24/06/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
6 Toinette Street
Alberton
1448
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 14:30 |
| Tuesday | 07:30 - 14:30 |
| Wednesday | 07:30 - 14:30 |
| Thursday | 07:30 - 14:30 |
| Friday | 07:30 - 13:00 |
